470true dots under 264true 500http://www.solidariteitverwysings.co.za/wp-content/plugins/thethe-image-slider/style/skins/white-square-2
  • 7000 fade true 60 bottom 0 http://www.solidariteitverwysings.co.za/sluit-aan/
     Saam met die familie
    Meer as 2 500 gesinne sal hierdie jaar 'n kommervrye Kersfees saam met hulle families kan vier.
  • 7000 fade true 40 bottom http://www.solidariteitverwysings.co.za/verwysings/
     In die motor
    Hoeveel van u familie en vriende werk nog sonder werkversekering?

Bederf jouself hierdie Kersfees, beskerm jou werk en sluit vandag by Solidariteit aan.

1-minuut aansluiting
  1. (verplig)
  2. (verplig)
  3. (geldige e-posadres)
  4. (verplig)
 

cforms contact form by delicious:days

Ledevoordele

  • Arbeidsake
  • Hulp met ondersoeke
  • Indemniteitsvoordeel vir lede in die Mediese Bedryf
  • Kollektiewe bedinging
  • Begrafnisvoordeel
  • Solidariteit Tydskrif
  • Lees meer…

Soorte Lidmaatskap

Die eerste tipe lidmaatskap is vir individue wat by maatskappye werk waar Solidariteit nie ‘n erkenningsooreenkoms het nie en lede nie in groepsverband bedien word nie. Hierdie lede betaal R77 per maand lidmaatskap en die fooi word per debietorder van die lid se bankrekening verhaal.

Die tweede is kollektiewe lidmaatskap (persone wat by groot maatskappye werk waar Solidariteit reeds ‘n kollektiewe ooreenkoms het, of by maatskappye wat in groepsverband bedien word en deur Solidariteit as kollektief geag word). Lidmaatskap vir kollektiewe lede beloop R75 per maand en word van die lid se salaris afgetrek.

Vir meer inigting oor die vakbond en sy besighede, besoek www.solidariteit.co.za.