Monthly Archive for November, 2011

Verwysings

Hoeveel van u familie en vriende werk nog sonder werkversekering?

Moenie wag totdat dit te laat is nie!
Stuur vir ons jou verwysings met `n kontaknommer en `n agent sal hulle skakel.

Sluit Aan

Meer as 2 500 gesinne sal hierdie jaar ‘n kommervrye Kersfees saam met hulle families kan vier.

Danksy die vinnige en professionele diens wat hulle die afgelope jaar van Solidariteit se bekwame regspan ontvang het. Beskerm ook jou werk – sluit vandag aan, klik hier.